FLEXI SPREADERS

Gooi kompos binne in die plant rye 3 – 3.5m

STROOIER 3 kub/m

Spinners & Verhefbare vervoerband – Vervoerband 2 kante strooi – Verlengstuk 1.0158 kub/m – Hidroliese olie stelsel – Geen pto.

Hoogte: 1.75m – Lengte: 5m – Wydty: 1.6m – Bande: 18″

Gooi kalk in sitrus 6m rye, met ‘n GPS systeem

STROOIER 6 kub/m

Spinners & Verhefbare vervoerband – Vervoerband & hyser een kant strooi – Verlengstukke 2 kub/m – Hidroliese olie stelsel – Kortdraai aksie – Geen pto.

Hoogte: 2.5m – Lengte: 5m – Wydte: 1.8m – Bande: 18″

Gooi van kompos – 2 verlengstukke op

STROOIER 6 kub/m

Spinners & Verhefbare vervoerband – Vervoerband 2 kante strooi – 2 Verlengstukke 4 kub/m – Hidroliese olie stelsel – Kortdraai aksie – Geen pto.

Hoogte: 2.4m – Lengte: 5m – Wydte: 1.6m – Bande: 18″

Spinners oopgooi kalk toediening

STROOIER 3 kub/m

Spinners – Vervoerband 2 kante strooi – Verlengstuk 1 kub/m – Hidroliese olie stelsel – Kortdraai aksie – Geen pto.

Hoogte: 1.75 kub/m – Lengte: 5m – Wydte: 1.6m – Bande: 18″

Goo van growwe hout stukke (eenkant laai) 3.5 – 4.5m rye

STROOIER 6 kub/m

Spinners & verhefbae vervoerband – Vervoermand eenkant strooi – 2 Verlengstukke 2.6 kub/m – Hidroliese olie stelsel – Auger binne vir growwe materiaal – Kortdraai aksie – Geen pto.

Hoogte: 2.5m – Lengte: 5m – Wydte basis: 1.8m – Wydte wiele: 1.6m – Bande: 18″

Goo van kalk, growwed materiaal, korrel-, kraal- en hoendermis in groente lande

STAINLESS STEEL STROOIER

Wiele: 1.5m senter – As: 600mm hoog – Band: 9.5-36″ – Grondspoed aandrywing – Spinners agter op.

Bak 5.5 kub/m met verlengstuk – Bak 3.5 kub/m sonder verlengstuk

Kraalmis 2 kante gooi 3m rye tafeldruiwe

STROOIER 2 kub/m

Vervoerband 2 kante strooi – Hidroliese stelsel – Kortdraai aksie – Geen pto.

Hoogte: 1.5m – Lengte: 5m – Wydte: 1.6m – Bande: 16″

Gooi van kompos en kalk of tafel druiwe

STROOIER 5.5 kub/m

Spinners & Verhefbare vervoerband – Vervoerband 2 kante strooi – Verlengstukke 2.05 kub/m – Hidroliese olie stelsel – Kortdraai aksie – Geen pto.

Hoogte: 1.75m – Lengte: 6m – Wydte: 1.6m – Bande: 16″ x 4″

Gooi van kompos gemeng met kalk in rye van 8m neute, een kant gegooi

STROOIER 2.75 kub/m

Spinners & Verhefbare vervoerband – Vervoerband & Hyser – Hidroliese olie stelsel – Kortdraai aksie – Geen pto.

Hoogte: 1.5m – Lengte: 6m – Wydte: 1.8m – Bande: 18″ x 4″