BALERS

MINI BALER

Ingevoer vanaf Turkye. Kontak ons vir meer inligting.

  • swaardiens “bearings & sprockets”
  • dikker bakmateriaal met behoorlike sweiswerk
  • verstelbare baalgewig & toubedekking om die baal
  • verskeie smeerpunte
  • alarm en handleidings vlag aanwyser vir finale verwerkiing van die baal