WINTER PROMOSIE

WINTER PROMOSIE

Kontak ons vir die beste pryse beskikbaar tydens ons Winter Promosie (T&V). Onderstaande items is slegs ‘n gedeelte van ons produkte reeks.

Kontak ons vir meer inligting of pryse:

Navrae: 072 611 5311 / 082 598 8943

Mahindra 6075 – Krag 55kW (73pk)
Die volledige reeks trekkers is beskikbaar
Armatrac 614 – Krag 43kW (57pk)
Armatrac 804 (55kW) ook beskikbaar in oopstasie of kajuit
Kunsmis Strooier 350 Liter met “Chute”
Verskillende grotes is beskikbaar
Balk Spuit – 600 liter x 12 Balk (Gegalvaniseerd)
Skraper – 2.4m Meganies / Hidrolies
Agrional 1.65m & 195m Dromsnyer
Hardi Bessie Spuit 1000 liter
Wingerd & Boord Spuite ook beskikbaar
Agrose Sleep Spuit – 600L & 1000L
Pilmasjiene – vanaf 3kW tot 22kW
Hammermeul – verskillende grotes is beskikbaar
Chippers – 4″ (100mm) – 6″ (150mm) – 8″ (200mm)
Mahindra 86/110 – Krag 86kW (110pk) – Kajuit
Aftap Karre – 10 / 20 / 25 ton
Hardi Sleep Spuite
Verskillende grotes en tipes is beskikbaar
Sulky Strooiers
Verskillende grotes met verskeie opsies is beskikbaar
Strooiers
Beskikbaar met Spinners en Bankiegeute

Vurkhysers – verskillende grotes en tipes sowel as Rowwe Terrein
2 Verskillende Grote Slootgrawers
Verskeie Grote Laaigrawe
3 Verskillende Grote TLB’s

Weskaap Landboudienste doen ook goeie gehalte gebruikte Trekkers, Stropers, Spuite en Implemente.

Navrae: 079 977 9881