VST TREKKERS

Nuwe Indiese trekkers gereed vir kleiner SA plase

VST Trekkers gefokus op die kleinboermark

Hierdie Indiese maatskappy bou sedert 1966 grondwerktuie en sedert 1983 vierwielaangedrewe trekkers. Hulle trekkers, stropers en verskeidenheid werktuie fokus op die kleinboermark.

VST se enjinaangedrewe werktuie

VST se trekkers se enjingroottes wissel van 13.3kW tot 37.28kW en veelvuldige gebruike, van grondvoorbereiding tot die gebruik binne tonnels. Hulle enjinwerktuie se enjingroottes wissel van 3.7kW tot 11.8kW.